My Kamer Chords by Amanda Strydom feat. Stef Bos

English
Share:
Difficulty: Intermediate Β· Chords: A, D, G, F#m, Bm, F, C, Gm, Dm, Bbm, Am
Speed 0.5
Transpose 0
β™‘
[Intro]

A D A D
 
[Verse]

       A               
Ek het lankal immigreer 

      D
Na 'n kamer in my kop

A                           
Vandaar hou ek versigtig die 

D
WΓͺreld om my dop

A                          
My kamer bied 'n skuilte as 

    D
Die storms buite woed

A                   
My kamer ken geheime, 
   D
My kamer ken my goed
 
[Pre-Chorus]

G                 A         
Beskut my teen 'n wΓͺreld waar 

   F#m        Bm
Ek ongemaklik leef

  G            F#m     
Bevry my van bagasie en 

G              A
Laat my rustig wees
 
[Chorus]

    D            A         
Die wΓͺreld is my woning nie, 

F#m        Bm
Totius sou verstaan

G                  F#m
Ek reis al meer na binne

        Bm       A     G
Tot dit tyd word om te gaan
 
A              D
Tyd word om te gaan
 
[Solo]

F C Gm Dm

Bbm Am Dm A D
 
[Verse]

A                        
My kamer het geen meubels, 
     D
Geen boek of skildery

A                      
Geen spinnerak of rommel 

      D
Om my aandag af te lei

 
[Pre-Chorus]

   G               A       
My kamer het groot vensters, 

       F#m      Bm
Sonder luike of gordyn

G          F#m   
Uitsig onbelemmerd, 

       G              A
Net die son wat helder skyn
 
[Chorus]

    D            A         
Die wΓͺreld is my woning nie, 

F#m        Bm
Totius sou verstaan

G                  F#m
Ek reis al meer na binne

        Bm       A     G
Tot dit tyd word om te gaan

 
[Bridge]

    G
Ons ken die komplot van die drama

     F#m
Elke eeu word daar flink repeteer

        G
Net die rolverdeling 

eEn dekor verander

     F#m                        
Maar waar is die groot regisseur,
 
A
Waar is die groot regisseur
 
[Chorus]

    D            A          
Die wΓͺreld is my woning nie, 

F#m        Bm
Totius sou verstaan

G                  F#m
Ek reis al meer na binne

        Bm       A     G
Tot dit tyd word om te gaan
 
[Outro]

A              D
Tyd word om te gaan
⭐Rate This Chord Sheet
Advertisement
ℹ️ About This Song

Chords Info

  • Tuning: Standard(E A D G B E)
  • Chords: A, D, G, F#m, Bm, F, C, Gm, Dm, Bbm, Am
  • Suggested Strumming:
  • D= Down Stroke, U = Upstroke, N.C= No Chord
My Kamer

Track Info

🎸 Enjoying GuitarTwitt?

Join 2,000+ guitarists getting free chord sheets and guitar tips every week.

+ Get our Top 20 Easy English Songs Chord Book free today.

🎸
Recommended Gear

Snark ST-8 Clip-On Tuner

Always start in tune. The Snark ST-8 clips to your headstock and tunes in seconds β€” the cheapest upgrade that makes every song sound better.

View on Amazon
When you buy through links on our site, we may earn an affiliate commission at no extra cost to you.

πŸ”’ No spam. Unsubscribe anytime.

❓ Frequently Asked Questions

What chords do I need for My Kamer?

You need A, D, G, F#m, Bm, F, C, Gm, Dm, Bbm, Am to play My Kamer by Amanda Strydom feat. Stef Bos.

Do I need a capo for My Kamer?

No capo is needed to play My Kamer by Amanda Strydom feat. Stef Bos.

How hard is My Kamer to play on guitar?

My Kamer by Amanda Strydom feat. Stef Bos is rated Intermediate. It includes some barre chords or slash chords.

πŸ“₯ Free Chord Book PDF Get Free β†’ βœ•
Ad