My Kamer Chords by Amanda Strydom feat. Stef Bos

Chords Info

  • Tuning: Standard(E A D G B E)
  • Chords: A, D, G, F#m, Bm, F, C, Gm, Dm, Bbm, Am
  • Suggested Strumming:
  • D= Down Stroke, U = Upstroke, N.C= No Chord
My Kamer

Track Info

[Intro]
A D A D [Verse]
A Ek het lankal immigreer

D
Na 'n kamer in my kop
A Vandaar hou ek versigtig die

D
Wêreld om my dop
A My kamer bied 'n skuilte as

D
Die storms buite woed
A My kamer ken geheime,
D
My kamer ken my goed
[Pre-Chorus]
G A Beskut my teen 'n wêreld waar

F#m Bm
Ek ongemaklik leef
G F#m Bevry my van bagasie en

G A
Laat my rustig wees
[Chorus]
D A Die wêreld is my woning nie,

F#m Bm
Totius sou verstaan
G F#m Ek reis al meer na binne
Bm A G Tot dit tyd word om te gaan A D Tyd word om te gaan [Solo]
F C Gm Dm
Bbm Am Dm A D [Verse]
A My kamer het geen meubels,
D
Geen boek of skildery
A Geen spinnerak of rommel

D
Om my aandag af te lei
[Pre-Chorus]
G A My kamer het groot vensters,

F#m Bm
Sonder luike of gordyn
G F#m Uitsig onbelemmerd,

G A
Net die son wat helder skyn
[Chorus]
D A Die wêreld is my woning nie,

F#m Bm
Totius sou verstaan
G F#m Ek reis al meer na binne
Bm A G Tot dit tyd word om te gaan
[Bridge]
G Ons ken die komplot van die drama
F#m Elke eeu word daar flink repeteer
G Net die rolverdeling

eEn dekor verander
F#m Maar waar is die groot regisseur,

A
Waar is die groot regisseur
[Chorus]

D A Die wêreld is my woning nie,

F#m Bm
Totius sou verstaan
G F#m Ek reis al meer na binne
Bm A G Tot dit tyd word om te gaan [Outro]
A D Tyd word om te gaan

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Scroll to Top