Key: A Β· Capo: 2nd fret Β· BPM: 104 Β· Difficulty: Intermediate Β· Chords: G, D, C, Am, Em, Bm
[Verse] G Hou vas, drome van D hoop sal jou oppas C Altyd gedink jy sal naby wees D Jy sal naby wees [Verse] G Sluk terug, geen tyd vir trane nie D Tree terug, niemand verstaan nie C D Dit tap my leeg, ek sal aanbeweeg [Pre-Chorus] Am Storms reΓ«n neer en die G berge keer wind nie C D Voel of my siel resoneer Teen 'n klip [Chorus] G Hierdie rots, my fondasie, Gekraak onder my D Voel onveilig, ek's duiselig, My voete bly gly C Staan vas, ek moet net die D Val oorleef, staan vas [Verse] G Ek smeek, vat my verlede D Voor ek breek Die gewig van my hart C lΓͺ hier swaar op my D Ek moet staande bly [Verse] G Mis nou die tye wat Ons kon praat En nou is daar geen D Groter nood C Ek bly leef, maar D Dis net oorleef [Pre-Chorus] Am Storms reΓ«n neer en G Die berge keer wind nie C D Voel of my siel resoneer Teen 'n klip [Chorus] G Hierdie rots, my fondasie, Gekraak onder my D Voel onveilig, ek's duiselig, My voete bly gly C Staan vas, ek moet net D Die val oorleef, staan vas [Chorus] Em Hierdie rots, my fondasie, Gekraak onder my Bm Voel onveilig, ek's duiselig, My voete bly gly C Staan vas, ek moet net D die val oorleef, staan vas [Bridge] C Al voel jy alleen en G D die wolke dreun om jou Am Bm C Na die stormreΓ«n word D Die lig weer blou [Chorus] G Jy's my rots, my fondasie, Jy's altyd by my D Ek voel veilig, uiteindelik Kan ek regop bly C Ek staan vas, ek het Hierdie die val oorleef D Ek staan vas [Chorus] G Jy's my rots, my fondasie, Jy's altyd by my D Ek voel veilig, uiteindelik Bm Kan ek regop bly C Ek staan vas, ek het Hierdie die val oorleef D Ek staan vas G Staan vas
βΉοΈ About This Song
On the 21st of April 2022, the track was released.
Chords Info
- Tuning: Standard(E A D G B E)
- Key: A
- Capo: 2nd fret
- Chords: G, D, C, Am, Em, Bm
- BPM: 104
- Suggested Strumming:
- D= Down Stroke, U = Upstroke, N.C= No Chord

Track Info
- Song: Staan Vas
- Artist: Jo Black
- Released Date: 21 April 2022
β Frequently Asked Questions
What key is Staan Vas in?
Staan Vas is in the key of A.
What chords do I need for Staan Vas?
You need G, D, C, Am, Em, Bm to play Staan Vas by Jo Black.
Do I need a capo for Staan Vas?
Yes, place a capo on the 2nd fret to play Staan Vas by Jo Black.
How hard is Staan Vas to play on guitar?
Staan Vas by Jo Black is rated Intermediate. It includes some barre chords or slash chords.