Wonder Bo Wonder chords by Die Heuwels Fantasties feat. Coenie de Villiers

Wonder Bo Wonder

Track Info

Chords Info

  • Tuning: Standard(E A D G B E)
  • Key: G
  • Chords: G, Em, D, C, Am7, Bm, Cadd9, A
  • BPM: 130
  • Suggested Strumming:
  • D= Down Stroke, U = Upstroke, N.C= No Chord
[Verse]
G Jy kan sê dis alles toeval Em D G Dis maar soos dit is C G Twee mense wat mekaar ontmoet Am7 D Deur die noodlot so beslis G Ek was al vantevore Em D G Hier waar ons ons bevind C G Waar mens ewigdurig trou beloof Am7 D Maar jy's later onbemind [Pre-Chorus]
C Bm Maar jy trek my soos die maan Am7 D G Die gety se eb en vloed C Bm Jy laat my dalk weer glo Am7 D En jy gee my dalk weer moed [Chorus]
G Cadd9 G Em A Want wonder bo wonder, uiteraard onbeplan C Am7 Hoe vat ons nou hierdie ding verder
D G
en hoe keer ons dit dan
G Cadd9 G Em A Wonder bo wonder, uiteraard onbeman C G Em As alles weer in mekaar inval G sal jy my oortuig om die
C D G
stukke weer op te tel
[Verse]
G So word 'n mens versigtig Em D G So word mens katvoet wys C G As almal iewers heengaan Am7 D Bly jy dikwels tuis G Want jy't later te veel letsels Em D G wat soos soeweniers die hart C G Laat huiwer en versigtig maak Am7 D Jy hou hom liefs apart [Pre-chorus]
C Bm Maar jy trek my soos die maan Am7 D G Die gety se eb en vloed C Bm Jy laat my dalk weer glo Am7 D En jy gee my dalk weer moed [Chorus]
G Cadd9 G Em A Want wonder bo wonder, uiteraard onbeplan C Am7 Hoe vat ons nou hierdie ding verder
D G
en hoe keer ons dit dan
G Cadd9 G Em A Wonder bo wonder, uiteraard onbeman C G Em As alles weer in mekaar inval G sal jy my oortuig om die
C D G
stukke weer op te tel

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Scroll to Top