On the 21st of April 2022, the track was released.
Chords Info
- Tuning: Standard(E A D G B E)
- Key: A
- Capo: 2nd fret
- Chords: G, D, C, Am, Em, Bm
- BPM: 104
- Suggested Strumming:
- D= Down Stroke, U = Upstroke, N.C= No Chord
Track Info
- Song: Staan Vas
- Artist: Jo Black
- Released Date: 21 April 2022
[Verse]
G Hou vas, drome van
D
hoop sal jou oppas
C Altyd gedink jy sal naby wees
D Jy sal naby wees [Verse]
G Sluk terug, geen tyd vir trane nie
D Tree terug, niemand verstaan nie
C D Dit tap my leeg, ek sal aanbeweeg
[Pre-Chorus]
Am Storms reën neer en die
G
berge keer wind nie
C D Voel of my siel resoneer
Teen 'n klip
[Chorus]
G Hierdie rots, my fondasie,
Gekraak onder my D Voel onveilig, ek's duiselig,
My voete bly gly
C Staan vas, ek moet net die
D
Val oorleef, staan vas
[Verse]
G Ek smeek, vat my verlede
D
Voor ek breek
Die gewig van my hart
C
lê hier swaar op my
D Ek moet staande bly
[Verse]
G Mis nou die tye wat
Ons kon praat En nou is daar geen
D
Groter nood
C Ek bly leef, maar
D
Dis net oorleef [Pre-Chorus]
Am Storms reën neer en
G
Die berge keer wind nie
C D Voel of my siel resoneer
Teen 'n klip
[Chorus]
G Hierdie rots, my fondasie,
Gekraak onder my
D Voel onveilig, ek's duiselig,
My voete bly gly
C Staan vas, ek moet net
D
Die val oorleef, staan vas
[Chorus]
Em Hierdie rots, my fondasie,
Gekraak onder my
Bm Voel onveilig, ek's duiselig,
My voete bly gly
C Staan vas, ek moet net
D
die val oorleef, staan vas
[Bridge]
C Al voel jy alleen en
G D
die wolke dreun om jou
Am Bm C Na die stormreën word
D
Die lig weer blou
[Chorus]
G Jy's my rots, my fondasie,
Jy's altyd by my
D Ek voel veilig, uiteindelik
Kan ek regop bly C Ek staan vas, ek het
Hierdie die val oorleef
D Ek staan vas
[Chorus]
G Jy's my rots, my fondasie,
Jy's altyd by my
D
Ek voel veilig, uiteindelik
Bm
Kan ek regop bly C Ek staan vas, ek het
Hierdie die val oorleef D Ek staan vas G Staan vas